My 7de Laan Site


Thursday, February 23, 2006

7de Laan

7de Laan

6 Comments:

  • Damn right!

    By Anonymous Anonymous, at 12:34 PM  

  • 7de Laan is cool. Ek love dit! Ek mis dit nooit. Julle klomp ROCK!!! Sandra moet terug kom en Alice weer weg gaan. Hou aan rock 7de Laan.

    By Anonymous Anonymous, at 10:19 AM  

  • Ek kan 7de Laan nie kyk nie. Die acting is baie swak en die 'draaiboek' kinderagtig. Maar, ek besef baie mense hou daarvan. My maag draai net as ek daarna probeer kyk. Ek wens die Afrikaner wil grootword en volwasse draaiboeke skryf.

    By Anonymous Anonymous, at 10:42 AM  

  • As Edrol se antie antie wil ek in my broek kak. Almal weet 7de laan is swak, maar hulle hou aan kyk net om te sien of dit eendag gaan verbeter. Self Binnelanders, al daai stront het ek ophou kyk. Grootste klomp stront.

    By Anonymous Anonymous, at 5:40 PM  

  • As Markots by die deli ingedraf kom wil ek in my broek kak. As Oublaas so name verkeerd se wil ek kots. As iemand afluister in die opgefokte koffie, en die lot wat skinder kom dit nie agter nie wil ek flou val. As die hele lot altyd iewers oefen om te dans, kots ek reeds. Die kleurlinge neem die storie oor. Ek het n idee die storie is vir hotnots en onder 6 jarige kinders geskryf. Baie shit. En tog kyk mense dit. Volg eerder sport mense as om te hoop 7de traan gaan eendag verbeter. Dit ganie. Ryno n sy vrou gee my ok n kramp. Dit klink of ek daai kak kyk, maar ek bly ver weg. Selfs Binnebranders is deesdae maar kakkerig. Bold, al daai goed is shit. Gou my bloed druk gan meet.

    By Anonymous Anonymous, at 5:52 PM  

  • 7 De Laan het 'n kenwysie wat klink soos 'n amputasie met 'n saag,dit ek wil my woltrui opvreet as dit speel, die karakters en storielyn word al hoe swakker, baie Katinka Heynserig met Ou bass as die volks idioot.Die draaiboekskrywers kyk na Amerikaanse sepies en dis hulle eie idees saam, hoeveel keer het dieselfde toneel homself al nie herhaal nie.Daar is GEEN PROGRESSIE NIE.Swak swak swak!!

    By Anonymous Anonymous, at 8:12 PM  

Post a Comment

<< Home